Win / GreatAwakening
GreatAwakening
Sign In
DEFAULT COMMUNITIES All General AskWin Funny Technology Animals Sports Gaming DIY Health Positive Privacy
Reason: None provided.

Dag se vriend, hoe gaan dit? let me know if your Afrikaans isn't that great. Hoe betrokke is jy met local politics? Stem jy saam as ek se dat die DA meer na die progressive Democrat party aard as die konserwetieve Republican party? Ek het in tussen met ActionSA betroke geraak en is direk in kontak met Herman, Bongani en Mark, die drie hoof leiers van die party. Herman gee vir my groot "MAGA" vibes soos wat ek met hom gesels, sovel as die ander twee. Hulle speel hulle kaarte naby en praat oor opregte based topics. ActionSA se logo is definatly van vryemyselaar oorsprong, maar ek hoor nog geen vluisteringe van die geheime organisasie nie. Die stilte oor dit bekomer my wel. Die DA aan die ander hand is vol van hulle, somiges is nie eers meer skaam oor dit nie, behalwe as dit pebliek gese moet word.
Stem jy saam dat die geheime organisasie en die deep state een en die selvde ding is? Ek rant so biekie, ek vang op ;D. Ek het nie gedink daar bestaan n ander Suid Afrikaner wat meer geintriseert is in die VSA se politiek as wat ek is nie, maar daar's jy. As ek reg kan onthou gee jy klas in Korea, sodra jy terug kom moet ons braai, soos in nou braai.

1 year ago
1 score
Reason: Original

Dag se vriend, hoe gaan dit? let me know if your afrikaans isn't that great. Hoe betrokke is jy met local politics? Stem jy saam as ek se dat die DA meer na die progressive Democrat party aard as die konserwetieve Republican party? Ek het in tussen met ActionSA betroke geraak en is direk in kontak met Herman, Bongani en Mark, die drie groot leiers in die party. Herman gee vir my groot "MAGA" vibes soos ek met hom gesels, sowel as die ander. ActionSA se logo is definatly vryemyselaar in oorsprong, maar ek hoor nog geen vluisteringe van die geheime organisasie nie. Die DA aan die ander hand is vol van hulle, Stem jy saam dat die geheime organisasie en die deep state een en die selvde ding is? Ek het nie gedink daar bestaan n ander Suid Afrikaner wat meer geintriseert is in die VSA se politiek as wat ek is nie, maar daar's jy. As ek reg kan onthou gee jy klas in Korea, sodra jy terug kom moet ons braai, soos in nou braai.

1 year ago
1 score