Some of us need to be reminded of this! I feel like I hate this movie too. I needed this too
(media.greatawakening.win)
You're viewing a single comment thread. View all comments, or full comment thread.
Comments (54)
sorted by:
https://www.youtube.com/watch?v=N8vna9NKeko&t=6952s (skip forward to 14th min) https://www.youtube.com/watch?v=FyvHF84A2VQ Ek weet nie of ek die met jou al gedeel het nie, Dit dek baie Suid Afrikanse geskiedenis in verband met vryemyselary. Dit verduidelik baie.
Dankie. Nee jy het nie. Groot rede hoekom ek wakker geskrik het is agv my ma. Haar oupa was n vrymesselaar en sy het op van sy boeke afgekom toe sy ouer was. Sy was die eerste een wat my vertel het van die illuminati.
My pa het vertel hoe die fm hom benader het met die belofte van n spoedige poletiese loopbaan Na die twee vids sal jy baie snaakse dinge in die wereld identifiseer, dinge wat jy nie glo jy sien met jou eie oe. Na die videos het alles vir my meer sin gemaak. Die wereld is amper reg om te hoor van die complexity en die diepte van die leeuns. Die eerste vid wat ek gister gestuur het, die een oor Hitler, dit was die tweede grootste red pill wat ek ooit gevat het. Die laaste twee oor Jan van Riebeek, Piet Retief en ons kerke was die grootste.
Dit is op my lys. het so n paar goed waar ek deur werk. Op die oomblik emotioneel uitgemergel. Korea is n verskriklike onplesierige plek op die oomblik. Het meeste van my vriende verloor agv ek weier om n masker buite te dra en dit soos my gat binne dra. so ek is huidiglik besig om deur iets anders te werk, jy al gehoor van Trey Smith? Dis die ou wat die prophecy of 2 presidents video gemaak het.
Ek is besig om sy studies van Genesis te volg.
Dit was Kim Clement wat oorspronklik van dit gepraat het. Heel toevallig, Ken jy n Kobus van Rensburg? my pa was n tv preacher op hulle broadcasting netwerke. Genesis < Dead Sea Scrolls, die Dead Sea scrolls predates die moderne bybel by 8-12 duisend jaar en is amper n spieel beeld van Genesis, dit behou ook die Book of Enoch wat ons weet uit vandag se bybels uit gehaal is. My opinion, ons lewe in n simulation ?, ons is n "species with amnesia" wat geen idea het waar ons vanaf kom. Duidelik was daar ander civilizations wat die Pyramids, Adams Calendar, Stonehenge en baie ander wonders gebou het, obviously is daar iemand/iets wat die narrative beheer, vir horde jare al. Na die twee Afrikaanse videos was dit duidelik vir my dat ons "hive mentality" baie maklik verlui kan word met n klein twist van die waarheid. My understanding of our "Western" religious history spanning from the pre-roman era, die storie van Genesis is oor gedra vir duisende jare deur die Jode. Judea is the 12 sons of Abraham, lived under Roman rule 2000 years before Christ. (the Romans were Pagans, Vikings were Pagans thus Thor and Thursday, Rome started as a trade route between the "Barbarians"/Germans and Greeks) Jews were a landless nation (Look into what Israel, Hitler and Palestine has in common) Moses was 80 during the Exodus from Egypt, 1400 before Christ. Solomon was the son of David, David is said to be from Abraham. 1000 years before Christ. (Look out for Solomons Ring during those videos, there's a reason this is old testament) Jesus lived when Jerusalem was under Roman law. (400 after Christ was when the prophet Mohamed started writing the quran.) The Crusades happened after the British monarchy converted from Celtic-Paganism to early Christianity. (This is where the FM were born, Solomon's Temple, The video explains why King James had to re write his version of the bible twice. 1600 after Christ.) in regards to Southern Africa at the time. Vasco da Gama landed in Natal 1400 after Christ and Jan landed 200 years later. Everything pre-Judea in regards to Genesis I'd refer to the Dead Sea Scrolls which is being kept away under the Vatican and some British archives somewhere. Dis wat ek weet van Geniesis?