Some of us need to be reminded of this! I feel like I hate this movie too. I needed this too
(media.greatawakening.win)
You're viewing a single comment thread. View all comments, or full comment thread.
Comments (54)
sorted by:
Net buite Pretoria, Wonderboom. En jy? Dis great om te weet dat ek nie alleen is in die fight nie.
jy's die vyfde saffa wat ek teegekom het die laaste maand hier of op soortgelyke forums. Ek het n pel wat in wellington bly wat ook wakker is. Ek's van krugersdorp af, ma bly nog daar. Maar waneer ons terug kom gaan ons Bloem toe trek na my vrou se ouers toe. My vrou is ook wawyd wakker.
Mooi ?. Ek het uit Discovery gebly en in Soweto gewerk vir vyf jaar . Ek ken n paar mense wat wakker is maar nog nie op die level nie. Ek redpill mense sover ek loop, meeste van my familie dink ek's kens ?. As jy iets nodig het die kant laat my weet. WWG1WGA.
Ek maak so, wees rustig en laat jou vrede die redpill wees. Mense moet self sien, hul kan nie gese word nie.
Wat dink jy van die? Is die dalk die ultimate red pill? https://www.bitchute.com/video/s1nPYDj7KBEQ/ Dis 12 ure lank maar ek het deur so drie ure van die gory details geskiep. Dit dra water vir my maar ek sal like om jou opinie te hoor ?