Some of us need to be reminded of this! I feel like I hate this movie too. I needed this too
(media.greatawakening.win)
You're viewing a single comment thread. View all comments, or full comment thread.
Comments (54)
sorted by:
Ek maak so, wees rustig en laat jou vrede die redpill wees. Mense moet self sien, hul kan nie gese word nie.
Wat dink jy van die? Is die dalk die ultimate red pill? https://www.bitchute.com/video/s1nPYDj7KBEQ/ Dis 12 ure lank maar ek het deur so drie ure van die gory details geskiep. Dit dra water vir my maar ek sal like om jou opinie te hoor ?
Sal more bietjie loer. Is al laat hier. Tjom het terwyl ek jou hier het. Jy gehoor van die manier wat ons n tax revolt kan launch en die anc kan begin uit munisipaliteite jaag?
n ou wat homself 00Dez genoem het was naby om so iets te reel, ek's nie seker wat van dit geword het nie. In my persoonlike opinnie dink ek nie n tax revolt sal werk om die corupsie uit te kry nie, net die waarheid sal. n tax revolt sal maak dat hulle die wat klaar staat maak op die staat penaliseer, die rede hoekom hulle ons so verdeelt hou is sodat ons nie saam teen hulle kan opstaan nie, net die waarheid gaan dit verbeter. My pa is n DA ward councilor en selfs hy getuig van hoe geheime netwerke onder die tafels verkeer.
Tjom ek dink daar is n werklike, praktiese oplossing en dit verenig ons almal want dis word nie gebou om n ideologie, of a n party nie. Dit word gebou om n haat vir korrupsie, hetsy die anc of da en die bemagtiging van plaaslike gemeenskappe om vir hulself te sorg.
Ek gaan vir jou twee links gee. Die eerste is die intro video oor hoe en hoekom n unie die mees praktiese oplossing is
https://youtu.be/89JiFgrwGAw
Tweedens is n onderhoud waar hul meer in diepte gaan oor hoe hierdie sal werk. Ek dink persoonlik dis die beste kans wat ons het
https://youtu.be/R_InW1jgElI