Some of us need to be reminded of this! I feel like I hate this movie too. I needed this too
(media.greatawakening.win)
You're viewing a single comment thread. View all comments, or full comment thread.
Comments (54)
sorted by:
Sal more bietjie loer. Is al laat hier. Tjom het terwyl ek jou hier het. Jy gehoor van die manier wat ons n tax revolt kan launch en die anc kan begin uit munisipaliteite jaag?
n ou wat homself 00Dez genoem het was naby om so iets te reel, ek's nie seker wat van dit geword het nie. In my persoonlike opinnie dink ek nie n tax revolt sal werk om die corupsie uit te kry nie, net die waarheid sal. n tax revolt sal maak dat hulle die wat klaar staat maak op die staat penaliseer, die rede hoekom hulle ons so verdeelt hou is sodat ons nie saam teen hulle kan opstaan nie, net die waarheid gaan dit verbeter. My pa is n DA ward councilor en selfs hy getuig van hoe geheime netwerke onder die tafels verkeer.
Tjom ek dink daar is n werklike, praktiese oplossing en dit verenig ons almal want dis word nie gebou om n ideologie, of a n party nie. Dit word gebou om n haat vir korrupsie, hetsy die anc of da en die bemagtiging van plaaslike gemeenskappe om vir hulself te sorg.
Ek gaan vir jou twee links gee. Die eerste is die intro video oor hoe en hoekom n unie die mees praktiese oplossing is
https://youtu.be/89JiFgrwGAw
Tweedens is n onderhoud waar hul meer in diepte gaan oor hoe hierdie sal werk. Ek dink persoonlik dis die beste kans wat ons het
https://youtu.be/R_InW1jgElI
https://www.youtube.com/watch?v=N8vna9NKeko&t=6952s (skip forward to 14th min) https://www.youtube.com/watch?v=FyvHF84A2VQ Ek weet nie of ek die met jou al gedeel het nie, Dit dek baie Suid Afrikanse geskiedenis in verband met vryemyselary. Dit verduidelik baie.
Dankie. Nee jy het nie. Groot rede hoekom ek wakker geskrik het is agv my ma. Haar oupa was n vrymesselaar en sy het op van sy boeke afgekom toe sy ouer was. Sy was die eerste een wat my vertel het van die illuminati.
Willem Petzer, a guy with a tragic intro into the arena. Since then he's developed a lot and his knowledge about South Africa is impressive. He's been quiet for a while. I'm listening through his video, Think of this though, he's holding government accountable and that sounds like the right thing to do but consider who is pulling the strings attached to our leaders. What does this plan do to address the underlying problem? I admire his drive but I think it's misdirected. Media will distort and politicians will lie. To his own admission he says that South Africa is a failed state, I agree, so who's steering the ship?
We're supposed to be Governing Ourselves, Government is Us, it's supposedly us. The idea of withholding funds from ourselves doesn't sit with me. Roads still need to be built and the ANC is not going to pay out of their pockets. The truth about who's pulling the strings and the truth of the power we hold as the self governed People. By self governed I mean policies and legislation should be voted on by the public. For that to be viable people need the truth. Private security instead of police? err..no. then rather form dozens of little provinces where people fund their own local municipal or regional Police force. A police force trained under the same constitutional law. Private Security would only lead to mob states run by those who can afford a monopolized security industry. We're trying to expose the oligarchies controlling our societies, not create more. Willem's fight should be about lessening government involvement in the private sector and reforming the systems to serving the people again. Government isn't someone else's responsibility to feed us, government is us, it's my way of doing my part to ensure I can reach my destination. My belief is that if we expose who's running the world from the shadows then the good nature of the people who've been exposed to the truth would learn quickly from history. we've been close a few times, here in SA, in Germany and in MAGA, just to be sabotaged and distorted in history. History is written by the victors and in my opinion, the bad guys won the last world war using good guys. We didn't have the internet back then.
oh the second video... Morning Shot, I've gotten into a few heated debates with Roman, he's hiding something. Him and Jeremy from Jermwar, look into their close connections to Helen Zille and Afriforum. besides, I get the Tim Pool vibes from them. Jeremy had Helen on once and got them cornered into answering a question, I had asked what her take was on Davos and it's Fourth Revolution regarding a NWO. She, The DA leader, claimed to have no idea what the major world leaders were discussing yet she uses the same terminology of build back better...the choices we're given for leaders is an illusion.
Yeah I remember that, watched that interview too. You are absolutely right about the tim pool vibes, felt that too. But he is useful for staying up to date with the news especially since I don't live in SA
Roman only interview Willem after I hounded him for a week in the comment section about it. Wanted to get more exposure for the union. But yeah it's in no way affiliated with Roman.
ek sal kyk hierna, ek stem 100% saam dat daar veranderinge moet wees in ons poletiese system. my issue is net dat ons die illusion gevoer word dat ons die keuses het om te kies wie op die ballot is. Kyk by voorbeeld wat gebeur in California. Newsorm was uit gegooi net om terug te kom oor die republicans nie vir n mentally ill Transgender sal stem nie. Hier in Suid Afrika het ons groepe soos Afriforum en BLF what net meer en meer verdeeltheid saai onder ons. Die waarheid is die enigste mandier. Die mense word beheer deur die narrative wat gestoot word en die waarheid breek skoon deur dit. Ek sal loer na die videos en vir jou laat weet wat ek dink, dalk sien ek n geleentheid of n waarheid en my opinie verander. Sterkte aan daai kant van die wereld, winter het pas in geskop hier in die Transvaal.
Presies hoekom ek van die oplossing hou, jy sal sien wat ek bedoel waneer ek kyk. Ek is seker ons altwee kan saamstem hoe minder en kleiner en swakker die staat is, maak nie saak watter party nie, hoe beter vir die mense binne daai gemeenskap.